Aaron Paul

Aaron Paul
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaron Paul Sturtevant
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1[1]
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaron Paul is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Need for Speed (2014), Hellion (2014), en A Long Way Down (2014), en in die televisiereeks Breaking Bad (2008).

  1. http://abcnews.go.com/GMA/Culture/aaron-paul-wife-lauren-proud-parents-baby-girl/story?id=52961666

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy